Doop Aansoekvorm

Voltooi asseblief die vorm

Doop Notas

Bring asb die volgende saam:

  1. Doopklere (bv jeans / donker t-hemp : sodat klere nie deurskyn nie)
  2. 'n Ekstra stel droë onderklere
  3. Drasak (plastieksak) vir nat klere
  • Handdoeke word voorsien.
  • Hang asb nat handdoek op die hakie wat in die aantrekhokkie is.
  • Jou familie is baie welkom om vorentoe te kom tydens jou doop en foto's / video's te neem.

Vir enige verdere navrae, kontak Pastoor Adri - 082 924 3657.